Date
23 January 2023 - 23 February 2023
Time
08:00 - 16:00
In Meeting

KENNISGEWING RAADSVERGADERING 23 FEBRUARIE 2023

Menere/Dames

Geliewe die aangehegte kennisgewing in Afrikaans en Engels op die openbare kennisgewingbord by die kantoor aan te bring.

Dit dien gemeld te word dat ‘n opvolg kennisgewing in hierdie verband aan u voorsien sal word na afloop van die Raadsvergadering wat op DONDERDAG, 23 FEBRUARIE 2023 gehou sal word.

nms. MUNISIPALE BESTUURDER

Previous KENNISGEWING BK VERGADERING

Cape Winelands News & Updates

Click Here to view our newsletter or subscribe below:

Subscribe to our free Newsletter

Cape Winelands District Municipality © 2023. All Rights Reserved