This summer, be Lenny wise!

As we approach the hot summer season, it is becoming more important to be prepared!

October is Disaster Risk Reduction Month and, given the impacts of climate change, experts predict that our summers will be hotter than ever. That is why the Cape Winelands District Municipality, along with our local municipalities, created an informative awareness video to keep you and your loved ones safe.

Our mascot, Lenny the Leopard, will guide you through essential tips to help prevent heatstroke and encourage responsible behaviour to reduce wildfire risks.

Let us all be Lenny wise this summer by following his safety advice!

Have a look at the full video on our website and help spread the word! #BeLennyWise

—- 

Wees hierdie somer Lenny-slim!

Namate ons die warm somerseisoen nader, raak dit al hoe belangrike om voorberei te wees!

Oktober is Ramprisikovermindering-maand en, gegewe die impakte van klimaatsverandering, voorspel die kenners dat ons somers warmer as ooit sal wees. Dit is waarom die Kaapse Wynland Distriksmunisipaliteit, tesame met ons plaaslike munisipaliteite, ’n leersame bewusmakingsvideo saamgestel het om jou en jou geliefdes veilig te hou.

Ons gelukbringer, Lenny die Luiperd, sal vir jou leiding gee met noodsaaklike wenke oor hoe om sonsteek te verhoed en aanmoediging om verantwoordelik op te tree om die risiko van veldbrande te vermy.

Almal moet hierdie somer Lenny-slim wees deur sy raad vir veiligheid te volg!

Bekyk die volle video op ons webwerf en help om die boodskap te versprei! #BeLennyWise

Previous Conclusion of the CWDM Mayoral Mondays

Leave Your Comment

Cape Winelands News & Updates

Click Here to view our newsletter or subscribe below:

Subscribe to our free Newsletter

Cape Winelands District Municipality © 2023. All Rights Reserved

Casibom GirişDeneme Bonusucasibomholiganbet girişmatadorbet girişmarsbahis güncel girişbaywinmeritkingJOJOBETjojobet girişgrandpashabet